Die Stereo van Waarheid

DI

 

JOU AANLYN DRAADLOOS
Cedar104 Radio is 'n internet radio stasie vanuit die Cederberg omgewing wat die volle Waarheid van die Woord aan jou bring, deur ons leringe vanaf die PWL gemeente. 
Ons musiek bring lof en eer tot die Een-Skepper-Lewende-God: YHWH. Dit strek oor 'n verskeidenheid van genres. 
Ons hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure plaaslik, nasionaal en internasionaal.
Hierdie aanlyn draadloos vermaak jou ook met ligte afrikaanse musiek, radiodramas, boekvoorlesings en klets programme.

SHABBAT LERING

Cedar104 Radio